Profesie moet getoets word

Tydens die COVID-pandemie het vele “profete” verkondig dit is die antichris se finale strategie om nuwe wêreldordes te loods. Enigiets vanaf wegrapings tot die wederkoms was op hande. Die wêreld se uurglas was leeg. Maar toe daag 2022 op en die Korona-virus bring toe nie die wêreld tot finale stilstand nie. Geen een van die “kenners” van die eindyd het egter hulle fout bely nie.

Hoekom glo baie gelowiges alles wat sogenaamde eindtydkenners aan hulle opdis? Is Deuteronomium 18 se voorskrifte vir ware profesie uit hulle Bybels verwyder? Hoe is dit moontlik dat die heel basiese Nuwe-Testamentiese inligting oor die eindtyd gedurig oop oë misgelees word?

Skaf gerus vir jou die nuutste JUIG! Tydskrif aan wat tans op die rakke is, om meer oor hierdie artikel te lees. Ware mense, ware lewe, ware Christenskap!