Raymond Lombard: ‘God het my lewe gespaar vir ’n doel’

Na ’n lewensbedreigende hartaanval wat hy menslik gesproke nie moes oorleef het nie, staan Raymond Lombard steeds met onwrikbare toewyding in die bediening. Vir hom is dit nie net ’n verhaal van herstel nie, maar ’n getuienis van God se genade en roeping. In hierdie gesprek deel hy hoe die Here ingegryp en sy lewe gespaar het – en hoe dit sy oortuiging versterk het om elke dag doelgerig vir God se Koninkryk te leef …

…om die volle artikel te lees, skaf gerus vir jou die nuutste JUIG Tydskrif aan! Koop eksemplare by toonaangewende supermarkte, of vind dit (druk of digitaal) aanlyn by joygifts.co.za.