Hoe behoort ’n Christen depressie te hanteer?

Miljoene mense, insluitend Christene, worstel met depressie. Depressie kan manifesteer as hartseer, min energie, frustrasie, ’n doodse gevoel en langdurige neerslagtigheid. Om depressief te wees is nie op sigself sonde nie en depressie word ook nie altyd deur sonde veroorsaak nie. Dit beteken ook nie noodwendig dat iemand ’n gebrek aan geloof het nie. Wanneer depressie toeslaan, behoort dit ’n prioriteit te wees om die oorsaak daarvan te identifiseer en die regte behandeling te vind …

…om die volle artikel te lees, skaf gerus vir jou die nuutste JUIG Tydskrif aan! Koop eksemplare by toonaangewende supermarkte, of vind dit (druk of digitaal) aanlyn by joygifts.co.za.