Riëtte Delport: van kinderhuiskind na oorwinnaar in Christus

Die kunstenares van Rut Art, Riëtte Delport, se verhaal is een van God se verlossende genade; een van ’n Rut wat haar rug op die afgode en pyn van haar verlede gedraai het om die ware God van Israel met haar hele hart te dien.

Hierdie kunstige vrou wat as tweejarige dogtertjie in ’n kinderhuis beland het, het 46 kg afgeskud asook die skanse wat die innerlike nuwe skepping verberg het. Sy is voorwaar ’n nuwe skepping, die oue het verbygegaan, die nuwe het gekom.

Skaf gerus vir jou die nuutste JUIG! Tydskrif aan wat tans op die rakke is om meer oor hierdie artikel te lees. Ware mense, ware lewe, ware Christenskap!