Staan die wettiging van prostitusie teë

Suid-Afrika staan by ’n kritieke kruispad en word deur ’n regsuitdaging in die gesig gestaar wat prostitusie kan dekriminaliseer – met verreikende gevolge vir die morele fondament van ons samelewing. Dit is nie bloot ’n regskwessie nie; dit is ’n stryd om die waardigheid van elke mens te beskerm, die heiligheid van die huwelik te handhaaf, en weerloses teen uitbuiting te beskerm. Die wettiging van prostitusie maak die deur oop vir groter uitbuiting, mensehandel en die verwoesting van gesinne …

…om die volle artikel te lees, skaf gerus vir jou die nuutste JUIG Tydskrif aan! Koop eksemplare by toonaangewende supermarkte, of vind dit (druk of digitaal) aanlyn by joygifts.co.za.