Waar was die Tuin van Eden?

Die Bybel sê vir ons dat die Tuin van Eden by die oorsprong van vier riviere geleë was. Ons lees: “Daar het ’n rivier in Eden ontspring om die tuin nat te maak, en van daar af het dit verdeel en vier riviere geword” (Gen 2:10) …

…om die volle artikel te lees, skaf gerus vir jou die nuutste JUIG Tydskrif aan! Koop eksemplare by toonaangewende supermarkte, of vind dit (druk of digitaal) aanlyn by joygifts.co.za.