Waarom ouerskap vandag moeiliker voel

Voel dit vir jou asof dit deesdae veel moeiliker is om kinders groot te maak as voorheen? Jy is
waarskynlik reg
. Dit is natuurlik moeilik om een generasie met ’n ander te vergelyk. Tog sou ek
redeneer dat die druk wat ouers vandag ervaar, meer kompleks is as dié van die vorige generasie. Ja,

ouerskap is moeiliker. Hier is vyf maniere waarop ek dit sien, en hoe ons Bybels kan reageer


…om die volle artikel te lees, skaf gerus vir jou die nuutste JUIG Tydskrif aan! Koop eksemplare by
toonaangewende supermarkte, of vind dit (druk of digitaal) aanlyn by joygifts.co.za.