Wanneer geloof trane het

Hierdie boodskap deur J.John aan Max Immelman se ouers, skep ʼn bemoedigende beeld van wat rou werklik is. Trane is nie ʼn bewys van swak geloof nie. Dit wys die diepe liefde wat jy vir die persoon gekoester het. Soms lyk ons gebede onbeantwoord. Wanneer dinge nie verloop soos ons dit beplan het nie en genesing nie kom nie, is dit juis waar ons Sy hart moet vertrou.

…om die volle artikel te lees, skaf gerus vir jou die nuutste JUIG Tydskrif aan! Koop eksemplare by toonaangewende supermarkte, of vind dit (druk of digitaal) aanlyn by joygifts.co.za.