August 2023

JUIG! Augustus-uitgawe

JUIG! Augustus-uitgawe

Craig Groeschel is die stigter en senior pastoor van Life.Church in Amerika en is ’n baanbreker in innovasie vir die globale Kerk. Die YouVersion Bybel-toep is byvoorbeeld te danke aan hom en sy span by Life.Church. Lees gerus in hierdie artikel meer oor Craig en sy bediening. Ons gee kommentaar oor Suid-Afrika se morele kompas na aanleiding van ’n voorval toe ’n pastoor se versoek op Facebook oor advertensieborde vir ’n onlangse seks-ekspo in Kaapstad groot reaksie uitgelok het. Lees gerus ook ’n uittreksel uit Craig se boek, Fight, “Staan jou man”, asook Gawie de Lange se artikel, “Veg vir jou waardes”. Ons ondersoek Kriptogeldeenhede en die toekoms van digitale geld, praat oor woedebeheer en om by die wortel van die probleem uit te kom. Ons hou jou op hoogte van sendingsake en wêreldnuus vanuit ’n Christelike wêreldbeskouing en brei jou en jou gesin se Bybelkennis uit met ons Bybelvasvra, “Het jy geweet”, die reeks “Jesus se gelykenisse” asook “Karakters van die Bybel”. Skaf gerus jou JUIG! Tydskrif vandag nog aan. Lekker lees!

– Craig Groeschel – Innoverende leier bereik die digitale geslag
– Nuus
– Novak Djokovic
– Suid-Afrika Se Gebreekte Morele Kompas
– Staan Jou Man
– Die Vrug Van Die Gees
– Hoe Is Die Hemel?
– God Se Doel Vir Jou
– Radio Kaapse Kansel Ondersteun Kwesbare Kinders In Tulbagh
– Kriptogeldeenhede
– God Se Geskenk Aan Ons: Antieke Olies
– Verrassende Feite Oor Die Aarde Se Atmosfeer
– Het Jy Geweet?
– Karakters Van Die Bybel: Die Verlamde Man
– Die Gelykenisse Van Jesus: Die Gelykenis Van Die Onkruid
– Jesus Seëvier – CfaN
– FEBA Indië Se Radiobediening – FEBA
– ’n Boodskap Van Liefde Ná Die Aardbewing In Sirië – Geopende Deure
– God Maak Gewapende Rowers Siende Blind
– Vier Maniere Om Hoop Aan Te Wakker: Lourieke Haller
– My Blameerlys: Maretha Maartens
– Ons Hoop: Ilse Kleyn
– Die Geheim Van Ware Vreugde In Die Resies Van Die Lewe: Lehane Oosthuizen
– Drie Punte Om Oor Na Te Dink: Gawie De Lange
– Deur Geloof, Nie Deur Sien Nie: Rudi Briel
– Tieners En Hulle Geloof: Herman De Kock
– Konflikintelligensie: Mario Denton
– Wat Om Elke Oggend Vir Jouself Te Sê: Caroline Leaf
– Redakteursbrief
– Woefwyshede
– Briewe
– Blokraai
– Bybelvasvra
– Soek Die Woord
– Inkleurpret
– Vra Jou Vrae
– Ek Weet Dit Was U, Here
– Wie’s In Die Nuus?