JUIG! Julie-uitgawe
Benice Borman is die pragtige gospelsanger en aanbiddingsleier op ons Julie-voorblad. Sy en haar man, Sias, het heelwat dinge beleef die afgelope paar jaar. Benice het ’n groot “gesondheidskok” beleef en te bowe gekom en hulle het ’n seuntjie aangeneem. Sy gesels oor die vrede wat alle verstand te bowe gaan en oor die vreugde om saam met haar gesin te kan bedien. Vir ouers is daar heelwat inligting, bemoediging en toerusting in hierdie uitgawe met artikels soos “Hoekom jy betrokke moet wees by jou kind se skoling”; “Tien kragtige gebede vir ons kinders” en “Jou gesin, die klippie wat Marxisme laat neerslaan”. Ons vertel van klein Ulrich wat op 24 vroeggebore is in die motor op pad hospitaal toe en ondersoek ook miskrame en hoe om dié groot verdriet te verwerk. Ons hou jou op hoogte van sendingsake en wêreldnuus vanuit ’n Christelike wêreldbeskouing en brei jou en jou gesin se Bybelkennis uit met ons Bybelvasvra, “Het jy geweet”, die reeks “Jesus se gelykenisse” asook “Karakters van die Bybel”. Skaf gerus jou JUIG! Tydskrif vandag nog aan. Lekker lees!
– Benice Borman – Met My Geloof En Gesin Navigeer Ek Die Storms Van Die Lewe
– Nuus
– Paulus Se Sendingreise
– Wat Is Die Verskil Tussen Die Twee Vermeerderings Van Die Brode?
– Hoekom Was Daar Juis Daardie Twee Bome In Die Tuin Van Eden?
– Tien Kragtige Gebede Vir Ons Kinders
– Ingeplante Mikroskyfies Terug In Die Kollig
– Hoekom Jy Betrokke Moet Wees By Jou Kind Se Skoling
– Godsdiensvryheid: Wat Is Dit En Hoekom Is Dit Noodsaaklik?
– Wees Op Jou Hoede Vir Mensehandel
– Radio Kaapse Kansel: Herbou Lewens En Herstel Hoop Ná ’n Verwoestende Brand
– Van Krag Tot Krag
– Wie Het Vir God Gemaak?
– Die Verdriet Van Leë Arms
– Wat Sê Die Bybel Oor ’n Miskraam?
– Depressie Hoef Jou Nie Meer Onder Te Kry Nie
– Verligting Is Binne Bereik Vir Ekseem
– Het Jy Geweet?
– Karakters Van Die Bybel: Elisa
– Die Gelykenisse Van Jesus: Die Gelykenisse Van Matteus 13
– Wanneer Wonderwerke Gebeur: Baba Oorleef Vroeggeboorte In Motor
– Hoe Om Twee Weke Te Verander In 55 Nagte Van Evangelisasie – CfaN
– Sentrum Van Hoop Bied Nuwe Lewe Aan Gesin – Geopende Deure
– Rus Die Merk Van God Se Teenwoordigheid Op Jou Lewe: Rassie Fourie
– Liefde In Perspektief: Jean Symons
– Gees, Siel En Liggaam: Justine Pike
– Dit Is Heeltemal Normaal Om... Caroline Leaf
– Drie Punte Om Oor Na Te Dink: Gawie De Lange
– Vaderliefde Wat Aanhou: Rudi Briel
– Jou Gesin, Die Klippie Wat Marxisme Laat Neerslaan: Lourieke Haller
– Tieners En Hulle Geloof: Herman De Kock
– Uitnemende Leierskap: Jesus Se Leierskapstyl
– Redakteursbrief
– Woefwyshede
– Briewe
– Blokraai
– Bybelvasvra
– Soek Die Woord
– Inkleurpret
– Vra Jou Vrae
– Ek Weet Dit Was U, Here
– Wie’s In Die Nuus?