Junie/Julie 2011
Die nuwe JUIG! is nou beskikbaar. Kry vandag nog die nuwe JUIG! en wees ingelig oor sake wat saakmaak.
JUIG! Tydskrif is te koop by alle Christen-winkels asook Spar, Pick’nPay en Checkers winkels landswyd.
ARTIKELS IN DIE NUUTSTE UITGAWE:
- In Sy Voetspore: Heinrich en Charné Dry
- Hoe Kan ’n Liefdevolle God Iemand Hel Toe Stuur?
- Geloof
- Meer Lering, Minder Verskonings!
- Is God Wonderlik?
- Hoe Werk Wetenskaplike Ouderdomsbepaling?
- Pa: Veel Meer as ’n Broodwinner
- Tieners en Die Internet
- Simson Met Hope Talent!
- Die Geheime Sonde van Geweld In Die Huis
- Milli-sekondes Tussen My en Die Dood
- Hoe Om ’n Beroerte te Herken
- Vreugdemusiek Uit ’n Hart wat Oorloop
- Geesvervulde Emosies
- Skilpaaie en Haaie by Die Werk
- Genesing Uit ’n Kruiehand
- Geroep as God se Span
- Meerkat Mania
- Meer as net Meerkatte
- Die Olyf: God se Wonderplant
- Gesalf en Geseën Deur Sy Gees
Kry jou JUIG! Tydskrif nou by winkels landswyd of teken in vir R240 vir 12 uitgawes. Kontak ons by inteken@juig.co.za