Augustus 2011

Augustus 2011
Weet jy wat die Bybelse oplossing vir misdaad is? Dink jy Teologie kan werklik geloof vernietig? Is daar regtig ’n verskil tussen godsdiens en evangelie? Het jy geweet die mens is gebore om te kommunikeer en is jy bewus van die tragiese afsterwe van...Gesonde Verstand? Kry jou uitgawe sommer vandag nog – nou op winkelrakke beskikbaar!

JUIG! Tydskrif is te koop by alle Christen-winkels asook Spar, Pick’nPay en Checkers winkels landswyd.

ARTIKELS IN DIE NUUTSTE UITGAWE:

- Benescke Janse van Rensburg: Passievol, Energiek, Ingelig
- Doodsberig Van Gesonde Verstand
- Opgestaan!
- Vernietig Teologie Geloof?
- Godsdiens & Die Evangelie
- Die Bybelse Oplossing Vir Misdaad
- Geloof
- Jesus Leef!
- Is God Nog Geloofwaardig?
- Gebore Om Te Kommunikeer
- Vermy Kantoornagmerries
- Huweliksondersoek
- Die Behoefte Aan Liefde
- ’n Pilaar In Sy Koninkryk
- Help! Ek Ly Aan ’n Baie Dominante Vrees
- Nuwe Lewe, Nuwe Liefde
- ’n Tweede Kans
- Dadels: ’n Delikate Delikatesse
- Kamele: Eerste Vervoermiddel

Kry jou JUIG! Tydskrif nou by winkels landswyd of teken in vir R240 vir 12 uitgawes. Kontak ons by inteken@juig.co.za