Maart 2012
In die nuutste uitgawe van JUIG! kan jy lees waarom Riana Nel bekendstaan as die singende evangelis van Suid-Afrika, wie Darwin se mentors eintlik was asook waarom sekere Christene so genadeloos teenoor ander optree. Dit en sommer nog baie meer interessante nuus in ons Maart-uitgawe. Nou op winkelrakke. Kry joune vandag nog!
Artikels sluit in:
Riana Nel: Die Singende Evangelis
Werksbeskrywing: Pa En Ma
Animisme, Voorvaders & Die ANC
Christene In ’n Stryd Om Lewe & Dood
Geopende Deure: Versterk Waar Geloof Die Meeste Kos
Geestelike Oorlogvoering
Ontwortel Post-Modernisme Die Kerk?
Darwin Se Mentors
Mirtebome In Die Dal
Die Magtige, Wonderlike, Komende Herlewing
Hoe Om Christelike Karakter Te Bou
God In Die Sakewêreld
Coach Jouself Vir Die Lewe
Groei Soos ‘n Sampioen: Deur Gebed
Rosyne: Ryk, Lekker En Gesond
Die Arend