November 2022

JUIG! November-uitgawe

Ouerskap word nie vergesel met ’n handleiding nie en boonop het menige pa self nie ’n goeie voorbeeld gehad om te volg nie. Dus voel ’n pa soms hy slaan die bal mis. In ons November-uitgawe gesels ons met ds. Willem Badenhorst oor hoe pa’s ’n goeie verhouding met hulle kinders – veral hulle seuns – kan bou. Ons kyk saam met Freedom of Religion South Africa (FOR SA) na ouerlike regte en ons gee jou raad hoe om jou kleuter aan God voor te stel met verhale uit kleurryke Handelinge.

Talle mense het ná die pandemie hulle werk verloor en ons het drie artikels met prakteise raad om dié wat wanhopig voel, aan te moedig. Lees gerus “Wenke Vir Die Werklose Christen”, Maak Jou Sakedroom ’n Werklikheid en “Christenskap in die werkplek – Moet jy ook weer voor begin?”

Bly ook op hoogte van wêreldnuus wat Christene raak en bid met insig vir ons Christen-broers en -susters in ander lande.

Gaan kry gerus jou JUIG! Tydskrif vandag nog. Lekker lees!

–  Willem Badenhorst – ’n Godvresende Pa En Anker Vir Sy Gesin
–  Nuus
–   Leer Jou Kind Oor God Uit Handelinge
–  Buitelandse Godsdienswerkers En Werk- of Verblyfregpermitte
–  Jesus-Dorp – Angus Buchan Oor Speak Jesus-Geleentheid
–  Ouerlike Regte Vs. Sekulêre Heidendom
–  God Bid Saam Met Jou
–  Vyf Van Die Belangrikste Vrae In Die Bybel
–  Die Evangelies Van Matteus, Markus,
–  Lukas En Johannes
–  Kanoniek, Apokrief En Pseudepigraaf
–  Hoe Kan Ons Woordgefokus En Nie
–  Okkasiegedrewe Wees Nie?
–  Uit Die Woord, In Jou Hart
–  Wanneer ’n Pastoor Self Kanker Trotseer
–  Wenke Vir Die Werklose Christen
–  Maak Jou Sakedroom ’n Werklikheid
–  Christenskap In Die Werkplek
–  Die Steentydperk – Pure Verdigsel?
–  Het Jy Geweet?
–  Kommentaar Oor Matteus 5:14
–  Karakters Van Die Bybel: Simson
–  Ek Lewe Voluit Met Tipe 1-Diabetes
–  Ons Dank Die Heer Vir Optimale En
–  Spoedige Herstel Ná Chirurgie
–  Die Evangelie Seëvier In Oorloggeteisterde Mali – FEBA
–  ’n Vreedsame Kersfees Vir ’n Meisietjie In Irak – Geopende Deure
–  Om Die Gestremdes Van Madagaskar Te Dien
–  CfaN Se Eerste School Of Evangelism
–  Die Arend: Ilse Kleyn
–  Stormsee-Seevaardersgebed: Maretha Maartens
–  Drie Punte Om Oor Na Te Dink: Gawie De Lange
–  God Sal Jou Nooit Verlaat Nie:
–  Rudi Briel
–  Die 3X3-Uitdaging: Justine Pike
–  Sielskos Uit My Ma Se Spens: Lourieke Haller
–  Redakteursbrief
–  Woefwyshede
–  Briewe
–  Ek Weet Dit Was U, Here
–  Blokraai
–  Bybelvasvra
–  Soek Die Woord
–  Wie’s In Die Nuus?
–  Vra Jou Vrae