JUIG! Oktober-uitgawe
In hierdie Oktober-uitgawe stel ons dr. Arthur Frost aan ons lesers bekend en deel ons sy “Boodskap aan die nasie” met jou. Ons gesels met Johan Brits (van Frank and I) en sy pragtige vrou, Elzaan oor die koms van hulle pragtige, nuwe babadogtertjie, Ellie en die onlangse N2-toer saam met die baba en die band.
Ons wei ’n hele paar artikels aan die uitwerking van tegnologie en sosiale media op ons lewens met “Drie Gevare Van TikTok”; “Aandag Op God In ’n Era Van Konstante Afleidings” en “Konsternasie Met Foonkonstipasie”.
Bly ook op hoogte van wêreldnuus wat Christene raak en bid met insig vir ons Christen-broers en –susters in ander lande.
Moenie hierdie uitgawe misloop nie. Gaan kry gerus jou JUIG! Tydskrif vandag nog. Lekker lees!
– Johan En Elzaan Brits – Op Toer Met Baba En Die Band!
– Nuus
– Vorm ’n Jongmens Se Lewe
– Afternoon Drive Se Dinamiese Span Op Kaapse Kansel 729AM
– Drie Gevare Van TikTok
– Laat Hom Die Struikelblok verwyder
– Die Lakmoestoets Vir Enige Godsdiensvryheid
– Woorde Van Wysheid
– Here, Genees Ons Nasie! – Dr. Arthur Frost
– ’n Boodskap Vir Die Nasie
– Aandag Op God In ’n Era Van Konstante Afleidings
– Hoekom Jy Negatiewe Denke Moet Vermy
– Die Doel Van Pyn
– Verstaan Jou Bybel
– Die Top 10 Distopiese Dinge Wat Die WEF Op Ons Afdwing
– Sewe Wenke Teen Versnelde Veroudering
– Die Skepping Verklaar
– Christenskap In Die Werkplek
– Het Jy Geweet?
– Kommentaar Oor Matteus 5:13
– Karakters Van Die Bybel: Lidia
– God, Die Ewige Vader, Vul Die Leemte Van Vaderloosheid
– Traumasorgprojekte Bring Genesing In Irak – Geopende Deure
– Hindernisse Skep Geleenthede Vir Die Evangelie Om Te Versprei – TWR
– Verblind Deur Geweervuur, Genees Deur Jesus – CfaN
– Konsternasie Met Foonkonstipasie: Lourieke Haller
– ’n Skitterlewe – Selfs In Uitdagende Tye: Elza Meyer
– Christus Is Baie Sterker As Daardie Vyfletterwoord: Stephan Joubert
– Drie Punte Om Oor Na Te Dink: Gawie De Lange
– Redakteursbrief
– Woefwyshede
– Briewe
– Blokraai
– Bybelvasvra
– Soek Die Woord
– Ek Weet Dit Was U, Here
– Vra Jou Vrae
– Wie’s In Die Nuus?