Oktober 2023

JUIG! Oktober-uitgawe

Ons het vir Oktober-maand die Springbok-rugbyspeler Duane Vermeulen op ons voorblad. Dié reus gaan ná die Rugbywêreldbeker sy rugbystewels ophang. Lees gerus oor sy geestelike reis en lewe in ons voorbladartikel. Ons deel ook die getuienis van twee Christen-tieners wat gedink het hulle gaan op ’n avontuur deur van die huis af weg te loop – net om amper in die net van mensehandelaars te beland. Ons ondersoek biotegnologie en genetiese ingryping (genetic engineering) wat geweldige potensiaal inhou om onder meer siektes uit te wis, maar konfronteer ons ook met diepgaande etiese oorwegings wat die kern van ons geloof en begrip van God se skepping raak.

Wees op hoogte van sendingsake en wêreldnuus vanuit ’n Christelike wêreldbeskouing en brei jou en jou gesin se Bybelkennis uit met ons Bybelvasvra, “Het jy geweet”, die reeks “Jesus se gelykenisse” asook “Karakters van die Bybel”. Skaf gerus jou JUIG! Tydskrif vandag nog aan. Lekker lees!

– Duane Vermeulen – Sportman, Gesinsman & Godsman
– Nuus
– Die Stryd Om Onderwys
– Time2RiseSA
– Langs Die Rugbyveld
– Generasie Z Staan Op Vir Jesus
– Godly Revolution
– Selfvertroue Eerder As Verwaandheid In Jou Kinders
– Wat Is ’n Apostel En Wat Is ’n Profeet?
– God Gebruik Onvolmaakte Mense
– Verkenning Van Die Etiek Agter Biotegnologie En Genetiese Ingryping
– Tien Beginsels Vir ’n Gesonde Verhouding
– Instaanvaders: Wees Ook ’n ‘Vader’ By Die Werk
– Onderwys In Suid-Afrika
– Moedig Gesinspret En Humor Aan
– Van-Binne-Na-Buite-Benadering Tot Regering
– Jou Beste Vriend Kan Ook Baat By Oxygen Products
– Lig En Donker In Die Bybel
– Het Jy Geweet?
– Karakters Van Die Bybel: Jesaja
– Die Gelykenisse Van Jesus: Die Fariseër En Die Tollenaar
– Noue Ontkoming, Tiener-Eskapade Eindig Amper In Tragedie
– Evangeliste Vir Afrika! – CfaN
– Stilgemaakte Stemme, Sterk Geloof – FEBA
– Gee Die Aflosstokkie Van Jou Christenskap Suksesvol Aan: Lourieke Haller
– Voel Jy Skuldig Wanneer Jy Nie Stres Nie? Caroline Leaf
– Tieners En Hulle Geloof: Herman De Kock
– Laat Hy Jou Siel Verkwik: Rudi Briel
– Doeltreffende Verantwoordbaarheid: Mario Denton
– Drie Punte Om Oor Na Te Dink: Gawie De Lange
– Redakteursbrief
– Woefwyshede
– Briewe
– Blokraai
– Bybelvasvra
– Soek Die Woord
– Inkleurpret
– Vra Jou Vrae
– Ek Weet Dit Was U, Here
– Wie’s In Die Nuus?