Hierdie artikel het regtig met my gepraat. Ja, ek glo dat God in beroemdes se harte werk. Ek glo ook dat Hy deur party van hierdie mense baie ander sal bereik. Ek dink byvoorbeeld dat daar ’n beter kans is dat bendelede, dwelmverslaafdes en misdadigers na Kanye sal luister wat die Evangelie verkondig as wat hulle na ’n pastoor in ’n pak klere gaan luister. Ek sê nie dat dit onmoontlik is vir sulke mense om na ’n pastoor te luister nie, maar ek dink dat ongelowiges hulself dalk beter kan assosieer met sommige van hierdie beroemde mense as gevolg van waar hulle vandaan kom. Dankie vir hierdie artikel. Dit het my regtig laat nadink.
ZM