Deel altyd God se waarhede

Die redakteursbrief van die Februarie / Maart-uitgawe het my geboei. God praat op die wonderlikste manier met elkeen van ons. Hy het in die droom met Erin oor haar omstandighede gepraat en toe met my, nadat julle dit gepubliseer het. (En ek is seker dat dit ook met baie ander lesers gepraat het). Dit is die wet van vermenigvuldiging. Ek het die raad waardeer en sal dit beslis met my vrou en tienerdogters deel. Hulle trotseer soortgelyke situasies in ons omgewing.

Cyril Bazel