Getuienisse is geloof in aksie

Beste Erin, dit was baie goed om oor jou getuienis / droom te lees, asook die raad wat daarop gevolg het. Ek stem saam met jou dat dit wysheid van God was om jou te beskerm. Deel asseblief baie getuienisse uit die daaglikse lewe. Dit laat ons geloof ook groei wanneer ons dit lees. Die Christelike lewe gaan oor geloof en ’n getuienis is geloof in aksie.

D. Campell

As jy ’n kopie van Erin se profetiese droom wil hê, e-pos ons gerus by info@juig.co.za sodat ons dit vir jou kan stuur.