Glo jy in die wegraping?

Ek glo nie in die wegraping voor die Groot Verdrukking nie. As daar bedoel word dat Jesus ná die Groot Verdrukking Sy erfgename kom haal en die wêreld veroordeel: Ja. Maar die artikel verwys na die wegraping voor die Groot Verdrukking. Volgens Daniel 12 en Openbaring 3:10 is dit beslis nie die geval nie. Nêrens in die Bybel is daar ’n teks wat sê die wegraping geskied voor die Groot Verdrukking nie, dit word ingelees. 

Kobus Holtzhausen