10 dinge wat ek wens ek in my eerste huweliksjaar geweet het: J.John

Vanjaar vier ek en Killy ons 43ste huweliksherdenking. Dit is meer as vier dekades van liefde, lag, leer, vergifnis, vriendskap, gebed en soms om te probeer onthou waarom ons by ’n vertrek ingestap het. Toe ons getroud is, het ek gedink ek weet nogal baie. Ek het nie! Soos die meeste pasgetroudes het ek met twee tasse by die huwelik aangekom. Die een het my besittings bevat. Die ander een my verwagtinge. Die eerste tas was redelik klein. Die tweede een was enorm. As ek gedurende daardie eerste huweliksjaar saam met my jonger self kon gaan sit, is hier tien dinge wat ek vir hom sou sê…

…om die volle artikel te lees, skaf gerus vir jou die nuutste JUIG! Tydskrif aan! Koop eksemplare by toonaangewende supermarkte, of vind dit (druk of digitaal) aanlyn by joygifts.co.za.