Die wonder van God se genade: Preek

Ek wil jou vandag vertel van ons Vader se groot genade oor mense. Ons verhaal begin by ’n gemeente wat ná verskeie ernstige leierskapskrisisse amper tot niet gegaan het. Dalk kan jy jou ook vereenselwig met die gevoel van hulpeloosheid wanneer ’n mens deur seisoene gaan waarin dinge buite jou beheer uitmekaar val. Maar God se genade skryf altyd ’n nuwe verhaal…

…om die volle artikel te lees, skaf gerus vir jou die nuutste JUIG! Tydskrif aan! Koop eksemplare by toonaangewende supermarkte, of vind dit (druk of digitaal) aanlyn by joygifts.co.za.