Andriëtte Norman: Die Here, my stilte, my anker!

Adriëtte Norman is soos die spreekwoordelike girl next door; hartlik, innemend en met ’n onopgesmukte, natuurlike skoonheid. In die artikel gesels ons met dié talentvolle sanger – wat 14 jaar gelede op Idols haar debuut gemaak het met haar warm, diep stem – oor Christenskap, haar gesin en haar sang gesels.

“Die lekkerste van mawees is daardie liefde wat jy vir jou kinders voel en hulle onvoorwaardelike liefde vir jou. As ek op my slegste lyk, sal my kleinste steeds vir my sê: ‘Mamma, jy is so moo-ooi.’ Of as ek ’n bietjie grimering aangesit het, sê hy altyd vir my: ‘Mamma lyk soos Kersfees!’ ’n Mens se kinders maak jou die beste mens wat jy moontlik kan wees,” sê sy oor mawees.

Skaf gerus vir jou die nuutste JUIG! Tydskrif aan wat tans op die rakke is om meer oor hierdie artikel te lees. Ware mense, ware lewe, ware Christenskap!