Die roekelose bestuur van ’n emosioneel geleide lewe

Ons leef in ’n era waar die individu se emosie tot die hoogste gesag verhef is. Die wêreld se nuwe “Heilige Skrif” word saamgevat in frases soos: soos “Volg jou hart”, “Doen wat vir jou reg voel” of “Leef jou waarheid”. Maar hier is die werklikheid waarmee ons gekonfronteer moet word: ’n Geloof wat op gevoelens gebou is, het geen fondament nie. ’n Kerk wat opkyk na Jesus se wederkoms, maar nie sy eie emosies kan beheer nie, sal skipbreuk ly lank voordat die kus in sig is …

…om die volle artikel te lees, skaf gerus vir jou die nuutste JUIG Tydskrif aan! Koop eksemplare by toonaangewende supermarkte, of vind dit (druk of digitaal) aanlyn by joygifts.co.za.