Ek En My Huis Sal Die Here Dien

Draai terug na God, Suid-Afrika. Wees stil en weet dat Hy God is! Verootmoedig julle, bely julle sondes en neem Sy Wapen op! Dus besluit ek om ook my vrees vir die Vader te gee – opnuut – en ek lees die kosbare strategie in die boek van Josua.