Donald J. Trump is op 20 Januarie ingehuldig as die 47ste president van die VSA. Hy het “met historiese spoed” aan die werk gespring en meer as 200 uitvoerende bevele onderteken – wat Amerikaanse beleid rakende immigrasie, energie, die ekonomie, sowel as binnelandse en buitelandse beleid dramaties hervorm.
Trump se ommekeer van sy voorganger se beleid oor die heiligheid van die lewe, die voorrang van die gesin, die handhawing van ouerlike gesag, die beskerming van onskuldige kinders in onderwys en godsdiensvryhede sal egter ’n nuwe koers vir geloof, gesin en vryheid bepaal…
…om die volle artikel te lees, skaf gerus vir jou die nuutste JUIG Tydskrif aan wat nou landwyd in alle vooraanstaande supermarkte te koop is!