Daar was ‘n groot wêreldwye herrie oor die opening-seremonie van die Olimpiese Spele in Parys. Christene wêreldwyd was bedroef en het aanstoot geneem deur wat ‘n duidelike parodie en bespotting van hul Christelike geloof en waardes was.
Verbasend was daar ook sommige Christene wat gevoel het dat die Olimpiese opening nie ‘n bespotting van die geloof was nie en wat gevoel het dat gelowiges oorreageer het op wat hulle “blote onskuldige en onskadelike vermaak” genoem het…
…om die volle artikel te lees, skaf gerus vir jou die nuutste JUIG Tydskrif aan wat nou landwyd in alle vooraanstaande supermarkte te koop is!