April 2011
Die nuwe JUIG! is nou beskikbaar. Hoe weet jy dat Jesus leef? Indien jy ooit hieroor getwyfel het, lees gerus hierdie artikel. Lees ook in hierdie uitgawe alles oor die Midde-Oosterse krisis, wat die Bybel presies oor demone sê, wie seks en rebellie aan ons kinders verkoop en of tuisonderrig werklik ’n praktiese opsie is. Kry vandag nog die nuwe JUIG! en wees ingelig oor sake wat saakmaak.
JUIG! Tydskrif is te koop by alle Christen-winkels asook Spar, Pick’nPay en Checkers winkels landswyd.
ARTIKELS IN DIE NUUTSTE UITGAWE:
- Skeptici Beantwoord: Hoe Weet Jy Jesus Leef?
- Die Midde-Oosterse Krisis
- Demone: Wat Sê Die Bybel?
- Wie Is God Regtig?
- Harte Klop Vir Christus
- God In Die Beskuldigdebank
- Die Apostel Paulus
- Moordkultuur
- Skool 1970 vs 2011
- Tuisonderrig: Werklik ‘n Alternatief?
- Ernie Haase En Signature Sound
- Willie Joubert Jubel Deur Die Lewe
- Paternoster
- Die Destigmatisering Van Geestesiektes
- Waarom Jaag Jy So?
- Te Besig Vir Liefde
- Egskeiding: Is Daar ’n Christen-alternatief?
- Getroud... Maar Nie Verbind Nie
- Aanbid Hom As Vader Én God: Bennie Mostert
- Die Opstanding Van Christus: Angus Buchan
- Versoening Vra Respek: Prof. Piet Strauss
- Voel Jy Soos Thomas: Ds. Dirkie van der Spuy
Kry jou JUIG! Tydskrif nou by winkels landswyd of teken in vir R240 vir 12 uitgawes. Kontak ons by inteken@juig.co.za