Maart 2011
Die nuwe JUIG! is nou beskikbaar. Lees in hierdie uitgawe van God wat tweede kanse gee, die rol wat die Heilige Gees in ’n Christen se lewe speel en hoe Postmodernisme mense kan verslaaf, terwyl Jesus vry maak. Kry vandag nog die nuwe JUIG! en wees ingelig oor sake wat saakmaak.
JUIG! Tydskrif is te koop by alle Christen-winkels asook Spar, Pick’nPay en Checkers winkels landswyd.
ARTIKELS IN DIE NUUTSTE UITGAWE:
- Ons God Is ’n God Van Tweede Kanse
- Errol Naidoo: Verdediger Van Geloof, Gesin & Vryheid
- Postmodernisme Verslaaf... Jesus Maak Vry
- Wat Is ’n Christen?
- Die Rol Van Die Heilige Gees In Die Gelowige Se Lewe
- Ons Sal Getuig
- Realiteits-TV Romanse
- Wellus Vol In Blom
- Kruiskyk - ’n Positiewe TV-Alternatief
- Kerkadministrasie: Plesier Of Probleem?
- Oudword Is Nie Vir Papbroeke Nie
- My Swakhede Is Meer As My Sterkpunte
- Opregte Berou: Angus Buchan
- Die Bybel Veroordeel As Haatspraak: Errol Naidoo
- Die Boom Word Aan Sy Vrugte Geken: Prof. Piet Strauss
- ’n Christuslose Christendom: Ds. Dirkie van der Spuy
- Vyf Kernfeite Wat Elke Mens Moet Weet: Bennie Mostert
- Soekende, Honger Mense: Dr. Isak Burger
Kry jou JUIG! Tydskrif nou by winkels landswyd of teken in vir R240 vir 12 uitgawes. Kontak ons by inteken@juig.co.za