JUIG! April-uitgawe
Ons vier vandeesmaand die dood en opstanding van Jesus, ons Verlosser! Lees gerus die voorbladartikel, “Jesus se kruiswoorde” en ook wyle Reinhard Bonnke se artikel, “Was Jesus bang?” met verwysing na sy kruisiging en lyding. Ons takel kunsmatige intelligensie en die hele polemiek oor kletsbotte. Aanlyn afspraakwebtuistes is deesdae nie meer ’n nuutjie nie, ons bied goeie riglyne en doen sommer ook weg met ’n paar Christen-dating-mites. Om lekker te ontspan loer gerus na ons pretbladsye met Bybelvasvra, blokraai, soek die woord en ’n inkleurblad. Soos altyd hou ons jou op hoogte van sendingsake en wêreldnuus vanuit ’n Christelike wêreldbeskouing. Gaan kry gerus jou JUIG! Tydskrif vandag nog. Lekker lees!
– Jesus Se Kruiswoorde
– Nuus
– Jy Het ’n Koffidate Met Phillipine
– Die Turkye-Sirië-Aardbewings: Hoop Te Midde Van Tragedie
– Jou Kans Om Seksvoorligting In Skole Te Help Stuur!
– Kunsmatige Intelligensie En ‘Die Beeld Van Die Dier’
– Hermanus Passiespel
– Was Jesus Bang?
– Wie Is Die Heilige Gees?
– Hoekom Ek In Die Opstanding Glo
– Weg Met Hierdie Sewe Christen-Dating-Mites
– Goeie Riglyne Vir Aanlyn Dating
– Verkeerde Detoks Kan Lei Tot Retoks!
– Aanskoulike, Eksotiese Nudibranchia!
– Het Jy Geweet?
– Karakters Van Die Bybel: Pontius Pilatus
– Die Gelykenisse Van Jesus: Die Barmhartige Samaritaan
– Die Jeug In Mosambiek Neem Beheer Oor Hulle Toekoms – FEBA
– Geheime Gelowige Gestraf Vir Haar Geloof: Geopende Deure
– My Aanlyn Dating Ervaring
– Cremora-Christenskap: Lourieke Haller
– Kwesbaarheid Is Die Geboorteplek Van Alle Konneksie: Elsabe Aldrich
– Die Leeu: Ilse Kleyn
– Mense Wat Nie By Jesus Se Bruilofsmaal Gaan Aansit Nie: Henry Pike
– Drie Punte Om Oor Na Te Dink: Gawie De Lange
– So, Wat Doen Jy?: Jean Symons
– Hoe Om Te Reageer Wanneer Iemand Nie Jou Grense Aanvaar Nie: Caroline Leaf
– Hy Het Opgestaan: Rudi Briel
– Tieners En Hulle Geloof: Herman De Kock
– Uitnemendheid – ’n Mite Of Werklikheid: Mario Denton
– Redakteursbrief
– Woefwyshede
– Briewe
– Blokraai
– Bybelvasvra
– Soek Die Woord
– Inkleurpret
– Vra Jou Vrae
– Ek Weet Dit Was U, Here