Mei 2023

JUIG! Mei-uitgawe

Op 14 Mei vier ons Moedersdag en die vroue in ons lewens met dit in gedagte gesels die drie pragtige vroue op ons voorblad, Wanda Bam en haar twee dogters Melissa en Melinda oor vrouwees, ma-wees en oumawees. Lees gerus ook die artikels oor geestesgesondheid: “Is ek ’n swak Christen as ek hulp moet kry vir geestesgesondheid?”, “Hoe om te reageer wanneer iemand treur” en “Elke Christen behoort te kan beraad”. Ons takel weer eens aktuele sake met “Transhumanisme en die beeld van God” en “Europa, tekens van die tye?” Om lekker te ontspan loer gerus na ons pretbladsye met Bybelvasvra, blokraai, soek die woord en die inkleurblad. Soos altyd hou ons jou op hoogte van sendingsake en wêreldnuus vanuit ’n Christelike wêreldbeskouing. Gaan kry gerus jou JUIG! Tydskrif vandag nog. Lekker lees!

–  Wanda, Melissa en Melinda – Christen-vrouwees En Ma-wees In Al Sy Wonderlike Fasette
–  Nuus
–  Tien Feite Oor Die Tien Gebooie
–  Europa, Tekens Van Die Tye?
–  Die Prys Van Skuldigbevinding
–  Vyf Dinge Wat Jou Tiener By Jou Moet Hoor
–  Wenner Woeker Voort Met Sy Godgegewe Talent
–  Pastoor Olu George
–  Wat Is Gebed?
–  Verbondsdoop
–  Transhumanisme En Die Beeld Van God
–  Ja! Jy Kan Weer Jou Ou Energieke Self Wees!
–  Die Geheim Tot Spoedige Genesing Van Septiese Wonde
–  Die Vrees Van Die Here
–  Is Ek ’n Swak Christen As Ek Hulp Moet Kry Vir My Geestesgesondheid?
–  Wat Beteken Dit Om Jou Hart Te Bewaar?
–  Elke Christen Behoort Te Kan Beraad
–  Het Jy Geweet?
–  Karakters Van Die Bybel: Hanna
–  Die Gelykenisse Van Jesus
–  Die Breë En Die Smal Poort
–  ‘God Het My Man Se Lewe Gered’
–  ‘Eendag Sal Al Ons Trane Afgevee Word...’ – Geopende Deure
–  Herlewing In ’n Tyd Van Oorlog – CfaN
–  Tieners En Hulle Geloof: Herman De Kock
–  Skadubeelde Van Die Almagtige: Elza Meyer
–  Wat Jy Moet Weet Oor Jou Geestelike Gawe: Maretha Maartens
–  Vier Redes Om Die Moeders In Jou Lewe Te Vier: Lourieke Haller
–  Wees Waaksaam: Lehane Oosthuizen
–  Hoe Om Te Reageer Wanneer Iemand Treur: Caroline Leaf
–  Persoonlike Uitnemendheid: Mario Denton
–  Drie Punte Om Oor Na Te Dink: Gawie De Lange
–  Toksiese Emosies En Jou Gesondheid: Rudi Briel
–   Redakteursbrief
–  Woefwyshede
–   Briewe
–  Blokraai
–   Bybelvasvra
–  Soek Die Woord
–   Inkleurpret
–  Vra Jou Vrae
–   Ek Weet Dit Was U, Here
–   Wie’s In Die Nuus?