Januarie 2010

Januarie 2010
Die nuutste JUIG! is beskikbaar vanaf 11 Januarie 2010. Dit is propvol interessante leesstof vir die hele gesin aan die begin van hierdie baie belangrike en interessante jaar wat op ons almal wag.

Dit is te koop by alle Christen-winkels asook Spar, Pick’nPay, Checkers en sekere Woolworths-takke landswyd.
ARTIKELS IN DIE NUUTSTE UITGAWE:
- Kreatief, Sensitief, Proaktief - Retief!
- Bybelse Waarskuwing aan Liberale Denkers
- Pastoor, Hoekom Wil Jy Ons Nie Trou Nie?
- SA, Draai Terug na God!
- Het Jy 'n Bybelse Wêreldbeskouing?
- Volkome Gered
- Seën Jou Vyande
- Herlewing in die Sakewêreld
- Wetenskaplikes wat ons Lewens Verander Het
- Is Daar 'n Boek in Jou?
- Wanorde of Dissipline?
- Werk/Leef Balans
- Afknouery: 'n Bybelse Perspektief
- Leer Jou Kind om te Sê: "Nee!"
Kry jou JUIG! Tydskrif nou by winkels landswyd of teken in vir R240 vir 12 uitgawes. Kontak ons by inteken@juig.co.za