Voorspoedige Nuwe Jaar! Ons skop hierdie eerste uitgawe van 2022 af met ’n splinternuwe voorkoms en rubrieke. Benader vanjaar met visie en hoop, lees gerus Rick Warren se artikel, “Beskou jou toekoms met geloof, sonder vrees”. Riekert Botha se “God verlos jou uit jou krisis, net nie altyd soos jy verwag nie”, is ook ’n moet-lees-artikel ter voorbereiding vir die onbekende wat vanjaar vir ons voorlê.
Vir gesinsake is daar Heinz Winckler se rubriek, “Een gesin op ’n slag” en ook Herman de Kock se interessante artikel, “Hoe vertel ek my kleuter van Jesus?” Soos gewoonlik takel ons ook aktuele sake: “Sensuur – Is nasionale internetspraakregulasies op pad?”, “Fopnuus, valse evangelies” en “Waarom is Christene pro-lewe oor aborsie, maar ten gunste van die doodstraf?”
Daar is ’n ietsie vir elkeen met talle inspirerende getuienisse en opbouende kort pitkosartikels vir die maand.
Ons sien uit na ’n geseënde en voorspoedige 2022 saam met al ons lesers. Lekker lees!
ARTIKELS IN HIERDIE UITGAWE:
- Julanie J – Gebore Om Te Sing
- Hoe Vertel Ek My Kleuter Van Jesus?
- Beskou Jou Toekoms Met Geloof, Sonder Vrees
- Hoe Weet Ons Dat Jesus Die Messias Is?
- ‘Tot In Ewigheid’
- Sensuur – Is Nasionale Internetspraakregulasies Op Pad?
- Fopnuus, Valse Evangelies
- Gebruik Jou Stem Om Beleid En Wette Te Beïnvloed
- Waarom Is Christene Pro-lewe Oor Aborsie, Maar Ten Gunste Van Die Doodstraf?
- Wat Het Jesus Bedoel Toe Hy Ons Opdrag Gegee Het Om Die Ander Wang Te Draai?
- Waarom Het God Die Doodstraf Vir Moord Beveel?
- Woorde Van Wysheid
- Christenskap In Die Werkplek
- Moenie Gis Oor Die Voordele Van Gefermenteerde Kosse Nie!
- Nierversaking, Dialise En Ekseem
- Kommentaar Oor Filippense
- Karakters Van Die Bybel – Koning Herodes Agrippa I
- Vergifnis Om Te Ontvang En Te Gee
- Hier Is Ek, Stuur My: Julita Kok
- Die Hart Van ’n Sendeling: Hermien Van Den Bergh
- TWR: ’n Uitdaging Vir 2022
- CfaN Se Vlagskip-Evangelieveldtog
- Besoek Jou Vervolgde Familie Saam Met Geopende Deure
- Dertig Evangelie-Veldtogte In Vyf Dae – CfaN
- Drie Punte Om Oor Na Te Dink: Gawie de Lange
- ’n Kampioen Vir ’n Vaderlose Seuntjie: Heinrich Gabler
- Een Gesin Op ’n Slag: Heinz Winckler
- God Verlos Jou Uit Jou Krisis: Riekert Botha
- Op ’n Drafstap In Harmonie Met God: Elza Meyer
- Dogter Van Kaleb: Lourieke Haller
- Kalahari-Inspirasie: HJ Cronjé
- Seisoene Van Verandering: Kobus Roodt
- Redakteursbrief
- Woefwyshede
- Briewe
- Vra Jou Vrae
- Ek Weet Dit Was U, Here
- Blokraai
- Bybelvasvra
- Soek Die Woord
- Brokkies