Januarie 2023

JUIG! Januarie-uitgawe

Die nuwe jaar vol belofte lê voor ons. Lees gerus ons artikel “Agt wenke vir ’n vars begin in 2023” om jou te help om die beste van vanjaar te maak. Jy sal ook ons voorbladartikel, “Elsabe Aldrich, Geestelike en geestige pretprater”, geniet. Sy gesels met ons oor humor en die gesondheidsvoordele daarvan om te skaterlag.

Het jy gedink jy weet alles wat daar te wete is oor uile? Lees gerus ons artikel en vind vyf feite oor hierdie voëls uit wat jou beslis gaan verbaas. Ons gesels oor die vorming van jou kind se wêreldbeskouing, vyf Christelike gesindhede om saam te neem werk toe en tieners en hulle geloof.

Vir opbouende, positiewe nuus, lees gerus ons sendingartikels van FEBA, CfaN en Geopende Deure en bly ook op hoogte van wêreldnuus wat Christene raak.

Gaan kry gerus jou JUIG! Tydskrif vandag nog. Lekker lees!

–  Elsabe Aldrich – Geestelike Én Geestige Pretprater
–  Nuus
–  Gospelkunstenaars Uit Die 70’s Tot 90’s Wat Ons Geloof Help Vorm Het
–  Agt Wenke Vir ’n Vars Begin In 2023
–  Skokkend! Die Aanslag Op Jou Kind
–  Wie Gaan Jou Kinders Se Wêreldbeskouing Vorm?
–  Die Haatspraakwetsontwerp
–  Stralende Lig Sal Die Duisternis Van Hierdie Wêreld Verdryf
–  Wat Is Redding?
–  Waarheidslesse By ’n Kannibaal
–  Go Natural Se Gut Reset Hou Jou Gereeld En Gesond
–  Vyf Verbasende Feite Oor Uile
–  Vyf Christelike Gesindhede Om Saam Te Neem Werk Toe
–  Christenskap In Die Werkplek
–  Het Jy Geweet?
–  Karakters Van Die Bybel: Gideon
–  Die Gelykenisse Van Jesus
–  As ’n Koringkorrel In Die Grond Val En Sterwe …
–  FEBA Maak Geskiedenis!
–  Verbode Hoop Bereik Noord-Korea – FEBA
–  In Die Naam Van Jesus Sal Elke Knie Buig! – CfaN
–  ’n Toeris Op ’n Geheime Missie … – Geopende Deure
–  Die ‘Mik En Druk’ Van Die Kerkdrukkie: Lourieke Haller
–  Drie Punte Om Oor Na Te Dink: Gawie De Lange
–  Die Mens: Ilse Kleyn
–  Bly Julle Maar Net Kalm, Die Here Sal Vir Julle Veg: Maretha Maartens
–  Tieners En Hulle Geloof: Herman De Kock
–  God Is Vir Jou: Rudi Briel
–  Redakteursbrief
–  Woefwyshede
–  Briewe
–  Blokraai
–  Bybelvasvra
–  Soek Die Woord
–  Inkleurpret
–  Ek Weet Dit Was U, Here
–  Vra Jou Vrae
–  Wie’s In Die Nuus?