Geniet in hierdie uitgawe ons heerlike kuier saam met Hykie Berg. Hy praat oor sy nuwe boek wat eersdaags beskikbaar gaan wees, sy pragtige vrou, Gerridene, die gig-ekonomie (vind sommer uit wat die nuwe woord beteken) en hoe om te midde van die pandemie te floreer. “Ons kyk na die doughnut, maar praat net oor die gat. Op die oomblik is die gat groot, maar dit betken die doughnut is net soveel groter,” nooi hy ons uit.
Ons het ook ’n heerlike onderhoud met Marzanne Leroux-Van der Boon, die skrywer van die gewilde reeks oor die Krige-gesin in Israel. Ook haar nuutste boek is nou op die rakke.
Hierdie uitgawe is stampvol opbouende en insiggewende inhoud wat jou pitkos sal bied deur die moeilike tyd waardeur ons gaan.
Gaan kry gerus jou JUIG! Tydskrif vandag nog. Lekker lees!
ARTIKELS IN HIERDIE UITGAWE:
- - Woefwyshede
- - Ware Lofprysing
- - JUIG! Pitkos
- - Christelike Vereistes Aan Ons Kinders, Voldoen Ons Self Daaraan?
- - Die Vaderhart Van God: Werner Joubert
- - Bybelvasvra
- - Blokraai
- - Soek Die Woord
- - Hoe Die Koronavirus Die Tafel Vir Die Eindtyd Dek
- - Die Geestelike Wortel Van die Koronavirus
- - Die Gevaar Van Isolasie
- - Hykie Berg, Invloedryke Stem Vir Die Koninkryk
- - Huldeblyk Aan Ravi Zacharias
- - Vervalste Spinnekopfossiel Flous Wetenskaplikes!
- - Gee Dié Wat Honger Is, Kos
- - Laat Ons Jou Toerus Vir Die Bediening!
- - Evangelie-Uitsendings Vir Afrika –TWR
- - God Se Smokkelaar Getuig Van Wonderwerke – Geopende Deure
- - Wat Is God Se Geaardheid?
- - Karakters Van Die Bybel – Timoteus
- - Christenskap In Die Werkplek
- - Spreuke 17
- - Vryheid – Wie Se Definisie Hang Ons Aan? (Deel IV)
- - Vir Jesus Deur Die Storm – CfaN
- - Hoop Vir Die Kwesbares In Ons Midde – Living Hope
- - Gebore Uit Liefde Vir Israel
- - Die 7 Kerke Van Openbaring – Tiatira
- - Hoe Om ’n Boek Self Uit Te Gee
- - Drome
- - ’n Veranderende Wêreld Vereis Vernuwende Denke
- - Woorde Van Wysheid
- - Christenskap In Die Werkplek
- - Om In Onsekere Tye Betekenis Te Vind
- - Is Daar Enigie