Mei 2012

Mei 2012
Wonder jy moontlik of Pinkster in ons moderne era nog enigsins betekenis het? Lees gerus in hierdie uitgawe wat die Krag van Pinkster is en hoe om met die Heilige Gees vervul te word. Jy kan ook verder lees of daar diere in die Hemel gaan wees; wat die waarheid oor die Kruistogte is asook ‘n kragtige getuienis van seksuele herstel. Kry joune sommer vandag nog! Vanaf 7 Mei 2012 op die winkelrakke.

Artikels in hierdie uitgawe:
- Stephan Joubert Reflekteer Oor Sy Geloof
- A Million Colours – ‘n Verhaal Van Bevryding
- Goed Bekend, Maar… Geëerd?
- Andries Gous, Ware Man Van God
- Wat Is Kwantum-fisika?
- Die Waarheid Oor Die Kruistogte
- Die Kandelaar en Twee Olyfbome
- Die Krag Van Pinkster
- Word Vervul Met Die Heilige Gees
- Leef Deur Die Gees
- Die Gevaarlike Boek
- Sal Diere In Die Hemel Wees?
- Die Hart Wat Vergewe
- Milanie Vosloo – Voluit Vrou
- Sumari Schoeman: Die Lewe Is ‘n Lied
- Francois & Elizabeth: Laat Die Fees Begin!
- Wanneer God Ons Enigste Hoop Is
- Die Bruid Moet ‘Ja’Sê!
- Die Fees Van Die Gees
Kry jou JUIG! Tydskrif nou by winkels landswyd of teken in vir R240 vir 12 uitgawes. Kontak ons by inteken@juig.co.za