Junie/Julie 2012

Junie/Julie 2012
Wonder jy moontlik oor die waarde van evangelisasie in ons dag? Kan Afrika nog werklik vir Christus gewen word? Lees in hierdie uitgawe van die wonderlike werk wat pastoor Reinhard Bonnke en sy opvolger, Daniel Kolenda in Afrika met hulle reuse veldtogte vir Christus doen. Voorts kan jy ook lees van die 12 neigings wat gesonde kerke verseker, waarom jy versigtig moet wees vir leiers wat die valse evangelie preek en wie werklik manne van eer is. Dit, en nog baie meer, in jou nuutste uitgawe wat 11 Junie op die winkelrakke is. Kry joune dadelik!
Artikels in hierdie uitgawe:
- 12 Neigings in Gesonde Kerke
- Vlug Uit Egipte
- Dr. Carl Moeller Besoek Suid-Afrika
- Pasop Vir Leiers Wat ‘n Vals Evangelie Preek!
- Stry vir die Geloof- Die 10 Plae van Egipte
- Jerusalem Word Gemeet
- Manne van Eer
- Oorkom Erge Trauma: Leef As Oorwinnaar
- Help! Ek Ly Aan Angs!
- Wanneer My Maat Bly Lê
- Prinses Van Die Swembad: Marianne Kriel
- ‘n Toegewyde Hart – Soekend Na Sy Wil
- Martha du Plessis: Dienend Deur Musiek
- Wanneer Daar Nie Krag Is Nie: Bennie Mostert
- ‘n Toekoms In Suid-Afrika: Dirkie Van Der Spuy
- Opstandingskrag: Angus Buchan
- Van Kaudom Na Die Kavango
Kry jou JUIG! Tydskrif nou by winkels landswyd of teken in vir R240 vir 12 uitgawes. Kontak ons by inteken@juig.co.za