In hierdie uitgawe spoor ons die leser aan met die pastoor, evangelis en outeur, Raymond Lombard, se getuienis. Mag sy getuienis jou ook aanspoor om jou roeping op aarde te vervul! Lees ook gerus die getuienisse van twee van ons lesers wat op wonderbaarlike manier deur God se ingryping in hulle lewe gered is van groot lyding of dalk selfs die dood.
Ons takel die kwessie van oorbevolking en dalende geboortesyfers met die vrae: Wat sê die Bybel oor bevolkingsbeheer en is Christene volgens die Bybel verplig om kinders te hê? Ellenore Meyer deel ’n getuienis van antwoord op gebed vir hulle dogtertjie en Nico Bougas moedig ons aan om geloof te aan die dag te lê en waag om soos ’n Daniël vas te staan.
Ons sluit in hierdie uitgawe ons reeks oor die sewe kerke van Openbaring af. Hou jouself op hoogte van Christen-nuus en gebeure.
Gaan kry gerus jou JUIG! Tydskrif vandag nog. Lekker lees!
ARTIKELS IN HIERDIE UITGAWE:
- - Raymond Lombard – Toegewyde Pastoor En Sendeling
- - Hoe Kan Ek ’n Christen Word?
- - Gee God Net ’n Kans
- - Het Jy Hulp Nodig Met Jou Skuld?
- - Christenskap In Die Werkplek
- - Wie Was Konstantyn Die Grote?
- - Waag Om ’n Daniël Te Wees
- - 40 Vrae Wat Jesus Vra
- - Woorde Van Wysheid
- - Manjifieke Loodglasvensters
- - Herstel Van Rumatoïede Artritis
- - Universiteite Moet Sonvangers Wees
- - Evolusie, Die Groot Leuen
- - Die Wêreldwye Afname In Geboortesyfers
- - Wat Sê Die Bybel Oor Bevolkingsbeheer?
- - Is Christene Volgens Die Bybel Verplig Om Kinders Te Hê?
- - In Verhouding Met Mekaar Verander Lewens
- - Ons Vier Ons 27ste Verjaardag
- - Leer Vir God Ken
- - Karakters Van Die Bybel – Salomo
- - Die Sewe Kerke Van Openbaring – Laodisea
- - “Moenie Dit Doen Nie” –’n Vreemdeling Se Waarskuwing Van God Af
- - God Sal Jou Nooit Verlaat Nie – Aanranding By Die Rivier
- - Getuienisse Van God Se Goedheid – CfaN
- - Hulpbronne Vir God Se Boodskappers – Judea Harvest
- - TWR Praat Van Hoop Te Midde Van COVID-19
- - ’n Gebedstryder En Moeder Vir Weeskinders – Geopende Deure
- - ’n Antwoord Op Gebed: Ellenore Meyer
- - Jou Nalatenskap: Pearl Kupe
- - Woef-Wyshede
- - Briewe
- - Vra Jou Vrae: Val Waldeck
- - Bybelvasvra
- - Soek Die Woord
- - Blokraai
- - JUIG! Pitkos