September/Oktober 2009

September/Oktober 2009
Ons bied met trots die derde uitgawe van JUIG! Tydskrif aan u– beskikbaar by winkels landswyd! Die reaksie op ons vorige uitgawe van Christene dwarsoor Suid-Afrika is vir ons ‘n bevestiging dat daar inderdaad ‘n honger is na die onvervalste en onafgewaterde Woord. Hierdie tydskrif is vir alle denominasies. Ons bied u relevante Christen-leerstof, -artikels en -getuienisse.

ARTIKELS IN DIE NUUTSTE UITGAWE:

-Word 'n Beter Jy: Joel Osteen
-Ontmoeting in die Vlammehel
-Waarom Kinders Moor
-Geblikte Leeujag: 'n Nasionale Skande
-Die 'Saamleef'-Leuen
-Help! Ek is Skynheilig
-Ricardo Kaka: Koning Onder Sokkerspelers
-Het Jy My Waarlik Lief?
-Die Bybelse Betekenis van Voetewas
-Leer Jou Kinders om te Bid
-Kom Terug na My Toe
-Die Evangelies van Matteus, Matteus, Markus, Lukas en Johannes
-Oorkom Eensaamheid
-Koningin vir Haar Meester
-12 Huweliksmoordenaars
-Kommunikasie

Kry jou JUIG! Tydskrif nou by winkels landswyd of teken in vir R240 vir 12 uitgawes. Kontak ons by inteken@juig.co.za