Julie/Augustus 2009
Dit is met vreugde dat ons die tweede uitgawe van JUIG! Tydskrif aan u bring – beskikbaar by winkels landswyd! Die reaksie op die eerste uitgawe van Christene dwarsoor Suid-Afrika was verstommend. Hierdie tydskrif is vir alle denominasies en geheel en al Bybelsgefundeerd. Ons bied u relevante Christen-leerstof, -artikels en -getuienisse.
ARTIKELS IN DIE NUUTSTE UITGAWE:
-Waar is die Krag van die Heilige Gees?
-Kan Christene Regsaksie Neem?
-Help! Ek sukkel met Padwoede.
-Kruiskerk of X-kerk?
-God, die Regering en die 10 Gebooie
-Die Grootste Mens Wat Nog Ooit Geleef Het
-Die Waarde van Skrifmemorisering
-Die Boodskap van die Bybel aan Almal
-Ons Joodse Wortels
-Die Name van God
-Pa’s wat Kinders met Selfvertroue Bou
-Bergkroon Geloofsentrum
-Geloof@ die Werk
-Hoe Hanteer Ek Interpersoonlike Konflik?
-Die ‘Eks’-faktor
-My World: Lindie Gouws
-Die Seen van Grootouers
-Verstaan Noag se Ark
Kry jou JUIG! Tydskrif nou by winkels landswyd of teken in vir R240 vir 12 uitgawes. Kontak ons by inteken@juig.co.za