Geen kompromieë

Liewe JUIG! Ek juig saam oor die tiende verjaarsdag van JUIG! Baie dankie dat julle die tydskrif onverskrokke, volgens die Woord, rig. Dankie dat julle geen kompromieë aangaan nie.

Bennett van Rensburg