Verkondig die waarheid

Baie dankie vir die artikel in die Junie-uitgawe in verband met die (sogenaamde) koronavirus wat die tafel dek vir die eindtyd. Dit sal wonderlik wees as JUIG!, as enigste tydskrif wat die waarheid verkondig, opvolgartikels kan bied. 

Sybil de Bruin