My pa het daarvan gehou om dinge so vinnig as moontlik af te handel. Om telkens iets aan ons, as kinders, te verduidelik, sou moeiliker en vermoeiend gewees het én dit sou hom beslis langer geneem het. Hy is nie alleen nie.
Vir talle van ons as ouers is die versoeking groot om alles vir ons kinders doen, want dit verg minder tyd en moeite (en kom ons wees eerlik – ons gaan dit beter doen). Ongelukkig is dié wat uiteindelik aan die kortste ent trek, ons kinders.
Skaf gerus vir jou die nuutste JUIG! Tydskrif aan wat tans op die rakke is, om meer oor hierdie artikel te lees. Ware mense, ware lewe, ware Christenskap!