Junie 2022

In hierdie Junie-uitgawe beantwoord ons ’n paar interessante en belangrike vrae. In FOR SA se artikel vra ons wat haatspraak is en wat dit nié is nie. As jy onseker is oor wat dit presies behels en of jy wel uiting mag gee aan jou Christelike oortuigings, lees gerus hierdie artikel. Ons stel ook die volgende vrae: Word die leer van die Drie-Eenheid regtig in die Bybel verkondig? Was God wreed teenoor diere toe Hy die Israeliete beveel het om perde se haksenings af te sny? Is dit verkeerd om spinnekoppe en insekte dood te maak? Die antwoorde op al hierdie vrae is in ons nuwe uitgawe te vinde.

“Pinkster is nie ’n denominasie nie, dit is ’n wedervaring wat elke wedergebore kind van God moet beleef,” sê die evangelis, Israel Taylor wat op ons voorblad is. Sy liefde (en respek) vir Jesus en die Heilige Gees is aansteeklik. Lees gerus ons onderhoud met hom oor evangelisasie en ’n diep verhouding met die Heilige Gees.

Bly ook op hoogte van wêreldnuus wat Christene raak en waar jy betrokke kan raak om die Evangelie te help verkondig.

Moenie hierdie uitgawe misloop nie. Gaan kry gerus jou JUIG! Tydskrif vandag nog. Lekker lees!

– Israel Taylor – Evangelis En Vriend Van Die Heilige Gees
– Ter Insig Van Haatspraak
– Woorde Van Wysheid
– Vertellings Oor Die Profete Gryp Kinders Se Verbeelding Aan
– Waarom Mentorskap Noodsaaklik Is Vir Godvresende Pa’s
– Word Die Leer Van Die Drie-Eenheid Regtig In Die Bybel Verkondig?
– Was God Wreed Teenoor Diere?
– Heerskappy Oor Die Diere
– Is Dit Verkeerd Om Insekte Dood Te Maak?
– Spruitjies, ’n Wonderkos
– Christenskap In Die Werkplek
– Het Jy Geweet?
– Kommentaar Oor 1 Korintiërs 9:24
– Karakters Van Die Bybel – Hoëpriester Eli
– Kora 2022, Episode 4: Julita Kok
– ’n Bloedlynvloek Vir Ewig Verbreek
– Al Gaan Ek Deur Die Dal Van Doodskaduwee
– Christenskap In Aksie In Die Oekraïne
– Gedring Deur Die Liefde Van Jesus
– ‘Holy Ground’ – CfaN
– TWR Bring Die Woord Aan Die Vervolgde Kerk In Nigerië
– Gewilliges Gesoek Vir Koninkrykswerk: Heinrich Gabler
– Drie Punte Om Oor Na Te Dink: Gawie De Lange
– Die Reddingsplan: Justine Pike
– Dawid Se Groot Geheim Vir Vriendskap Met God: Riekert Botha
– Hoe Lief Is Jy Regtig Vir Jesus?: Elza Meyer
– ’n Boorgat Aan Die Einde Van Ons Reënboog: Kobus Roodt
– Veilig Tuis!: Stephan Joubert
– Redakteursbrief
– Woefwyshede
– Briewe
– Blokraai
– Bybelvasvra
– Soek Die Woord
– Vra Jou Vrae
– Ek Weet Dit Was U, Here
– Brokkies

Moenie hierdie wonderlike uitgawe misloop nie! Teken vandag in vir R349 en ontvang ’n gratis boek van Joyce Meyer, Wen die stryd in jou gedagtes!
Teken aanlyn in: www.joydigitalmag.com/subscribe of skakel ons by 021 852 4061.