Mei 2022
In ons Mei-uitgawe stel ons jou bekend aan die sprankelende kunstenaar, Riëtte Delport van Rut Art. Sy het as dogtertjie in die kinderhuis beland toe haar ma met haar boetie se geboorte oorlede is. Haar verhaal is een van God se verlossende genade; een van ’n Rut wat haar rug op die afgode en pyn van haar verlede gedraai het om die ware God van Israel met haar hele hart te dien.
Die sanger en leraar, Henry Pike, leer jou wat jou ’n teiken van die duiwel maak en hoe om dit reg te stel; ons takel die onderwerp van klimaatsverandering en die agendas wat daarmee gepaardgaan en Marisa Badenhorst stel die vraag: Is Maria-wees in ’n Marta-lewe moontlik?
Ons verskaf antwoord op lekker vrae soos: Is godsdiens ’n kruk vir swakkeling? en Wat was die Kainsmerk? Daar is ’n insiggewende sendingartikels, wêreldnuus wat Christene raak en Inspirerende getuienisse.
Moenie hierdie en vele ander artikels misloop nie. Gaan kry gerus jou JUIG! Tydskrif vandag nog. Lekker lees!
– Riëtte Delport – ’n Moderne Rut-Verhaal
– Vryheid Van Geloof Moet Nooit As Vanselfsprekend Aanvaar Word Nie
– Die Wenner Van Laat Ons Juig – Delano Jooste
– Woorde Van Wysheid
– Dit Is Groot Pret Om Kinders Te Vertel Van Die God Wat Wonders Doen!
– Is Godsdiens ’n Kruk Vir Swakkelinge?
– Kain En Die Moord Op Abel
– Gebede Teen Depressie & Selfdood
– Klimaatsverandering – ’n ‘Ongemaklike’ Leuen?
– Christenskap In Die Werkplek
– Het Jy Geweet?
– Kommentaar Oor Psalm 37:4
– Karakters Van Die Bybel – Petrus
– Kora 2022, Episode 3: Julita Kok
– Dieselfde Geloof, Verskillende Lewens – Geopende Deure
– Gebroke Liggaam, Herstelde Identiteit
– Die Here Maak Die Onmoontlike Moontlik
– Weeskind In Die Oseaan
– Is Jy Geroep Om ’n Evangelis Te Wees? – CfaN
– Van Ateïs En Kuberkraker Tot Christen-Omroeper – FEBA
– Drie Punte Om Oor Na Te Dink: Gawie De Lange
– Van Moeders En Dogters: Lourieke Haller
– Een Gesin Op ’n Slag: Heinz Winckler
– Bybellesers Hoor Iets Anders: Maretha Maartens
– Jy Kan ’n Gloriedraer Wees: Ilse Kleyn
– Is Maria-Wees In ’n Marta-Lewe Moontlik: Marisa Badenhorst
– In Die Leeukuil: Gary Kieswetter
– Wat Jou ’n Teiken Vir Die Duiwel Maak: Henry Pike
– Redakteursbrief
– Woefwyshede
– Briewe
– Blokraai
– Bybelvasvra
– Soek Die Woord
– Ek Weet Dit Was U, Here
– Vra Jou Vrae
– Brokkies
Moenie hierdie wonderlike uitgawe misloop nie! Teken vandag in vir R349 en ontvang ’n gratis boek van Joyce Meyer, Wen die stryd in jou gedagtes!
Teken aanlyn in: www.joydigitalmag.com/subscribe of skakel ons by 021 852 4061.