November 2011

November 2011
JUIG! Tydskrif is te koop by alle Christen-winkels asook Spar, Pick’nPay en Checkers winkels landswyd.

ARTIKELS IN DIE NUUTSTE UITGAWE:

-Pierre Spies – Geloofsman, Gesinsman en Sportman
-Wat Dan van Sonde?
-Ek en My Huisgesin – Ons is Gedoop
-Fred van der Vyver: Wees bly in Die Hoop
-Kerk, Eis Genesis Terug!
-Bou Vertroue in die Huwelik
-Post-Traumatiese Stres
-Depressie: ‘n Aanslag op Ons Tieners en Jong Volwassenes
-Die Perd – Veelsydige Pronkdier
-Lüderitz – Diamand van die Duineland

Die ideale geskenk vir Kersfees: Teken in op JUIG! en kry ‘n CD of DVD gratis.* www.juig.co.za of skakel ons 021 852 4061. Kontak ons by inteken@juig.co.za