September/Oktober 2012
Is Christene gevrywaar van swaarkry en moeilike tye? Lees wat Dirkie van der Spuy hieroor in die nuutste uitgawe van JUIG! sê. Lees verder ook oor Noord-Korea as die wêreld se ergste vervolger van Christene; waarom verslawing mense beskaamd laat voel; wat die Illuminati-sameswering en die Nuwe Wêreldorde is asook hoe satan in die lewens van gelowiges werk. Dit en nog baie meer in die September/Oktober-uitgawe van JUIG! wat van 27 Augustus op die winkelrakke sal wees. Kry joune vandag nog by enige van die volgende groot winkels…Pick'nPay, Checkers, CUM, uitgesoekte Woolworths- en Spar-winkels, en ander Christelike boekwinkels.
- Dirkie van der Spuy – Hoe Hanteer ‘n Christen Moeilike Tye
- Verslawing Laat Mense Beskaamd Voel
- Noord-Korea: Die Wêreld Se Ergste Vervolger
- Wat Is Die Illuminati-sameswering
- Wat Is Die Wêreldorde?
- Een Wêreldregering: Wat Sê Die Bybel Hieroor?
- Verreikende Profesieë Oor Jesus
- Satan Se Werk In Die Gelowige
- Op Soek Na Lewende Water
- ‘Ampies Op Die Pad’ – Anton Franken: Voluit Vir Christus
- Bybelse Berading Vir Beginners
- Luister
- Kyk Na Die Kruis – Kruiskyk TV
- Bemoediging Verander Alles
- Lof Met Louis: Wanneer Gaan Dit Oor God?
- Brood En Graanprodukte
- Wie Is Die Skepper?
- Mislukking En Volharding
- Maak Soos Die Romeine
- Die Bruid…Is Hartseer Want Hy Gaan Weg
- Caprivi, Mamili En Die Victoria-Waterval
- Voorspoed Sonder Geld
Kry jou JUIG! Tydskrif nou by winkels landswyd of teken in vir R240 vir 12 uitgawes. Kontak ons by inteken@juig.co.za