Desember 2012
Weet jy wat die grootste geskenk van alle tye was en het jy enige begrip hoe groot die geskenk regtig was? Ken jy as Christen die ware feite agter die Spaanse Inkwisisie en weet jy hoe vyandig Europa deesdae teenoor die Christendom is? Kry gerus die nuutste JUIG! en bring jouself op hoogte van dié sake, asook hoekom jy as Christen versigtig moet wees oor die dogma wat sekere kerke oor finansies huldig. Al hierdie interessanthede, en nog baie meer, in die nuutste JUIG! wat op 19 November op die winkelrakke beskikbaar is.
- Ek Is So Ontsettend Jammer
- Verklaar Die Waarheid In ‘n Relatiewe Wêreld
- Europa Se Vyandigheid Teenoor Die Christendom
- Jesus, Die Grootste Geskenk Van Alle Tye
- Die Sienswyse Van Christus In Jou
- Die Spaanse Inkwisisie
- Hoop Aan Die Hooploses – Jacob’s Well
- Lewe: ‘n Geskenk Van God
- Die Christen En Sy Geldsake
- Bly Rein In ‘n Ontugtige Land – Lee Grady
- Nuwe Wyn In Velsakke
- Hennie Otto
- Living Ball Bereik Siele Met Sportballe
- Louis Brittz: Hoekom Jy Die CD Moet Koop
- Andries Maak ‘n Verskil
- Hessel van der Walt – ‘Geestelike Vaderfiguur’ vir SA
- Verklaar Die Koninkryk: Sorg Vir Bejaardes
- Helpende Hand Vir Die Bejaardes
- Die Bruid...Word Gesteel!
- Mooiste Mot-motief
- Kersfees: Fees Van Vrede En Vreugde – Dirkie vd Spuy
- Bid Vir Ongereddes – Bennie Mostert
- God Se Oorvloed – Angus Buchan
- Windhoek: Wat ‘n Verrassing!
- ‘n Geskenk Om Te Benut – Martin van Niekerk
Kry joune vandag nog by Pick'nPay, Checkers, CUM, uitgesoekte Woolworths- en Spar-winkels, en ook ander Christelike boekwinkels voordat dit uitverkoop is.