Januarie 2017

JUIG! Januarie 2017
As onlangse gebeure in die politiek – plaaslik, sowel as in die buiteland ̶ jou laat kopkrap, bied hierdie uitgawe jou insig vanuit ʼn Bybelse wêreldbeskouing met die artikels: ‘Verblind deur vooroordeel’, ‘Wees die verandering wat jy wil sien’, en ‘God ruk die nasies’.
Ons sluit die Ou Testament af in die Bybel in ʼn neutedop-reeks met die boek, Maleági en bied aan diegene wat tydens die vakansie ʼn bietjie gewig opgetel het, hoop met die artikels: “Oorsake van gewigstoename’ en ‘Dink en eet jouself slim’.
Moenie nie die onderhoude met Dewald Gouws en Hardus Zevenster misloop nie. Dewald getuig onder meer hoe hy tot bekering gekom het en Hardus praat insiggewend oor Christen-media wat die pas aangee en aan die voorpunt van nuwe tegnologie staan.
Lees hierdie artikels en nog vele meer in ons Januarie-uitgawe wat jou sal bemoedig, inlig en inspireer. Lekker lees!
ARTIKELS IN HIERDIE UITGAWE:
- Kom Ons Bid
- Stof Tot Nadenke
- Afrikaanse Feeste
- Verblind Deur Vooroordeel
- Wees Die Verandering Wat Jy Wil Sien
- God Ruk Die Nasies
- Noord-Korea ̶ Geopende Deure
- FEBC Thailand Se Luisteraars Skryf...
- Grond, Bome En Hulle Vrugte ̶ Waarom Die Skepping Saak Maak!
- Is Jy Al Oor Die Hoof Gesien: Gerald Ferreira
- Beroemde Laaste Woorde
- Die Bybel In ʼn Neutedop: Maleági
- Gevange Gehou Met Die Bybel: Stephan Joubert
- Dewald Gouws ̶ “Deur U Krag!”
- Woorde Van Wysheid
- Christenskap In die Werkplek
- Weet Jy Wat Jou ‘Waarom’ Is?
- Dink En Eet Jouself Slim
- Oorsake Van Gewigstoename
- Vroue Van Geloof
- Die Transformasie Van Kinders In Geestelike Kampioene
- Tygerberg 104FM ̶ Met Hoop En Visie Vir Die Toekoms