November 2010

November 2010
Die nuutste JUIG! is beskikbaar vanaf 18 Oktober 2010. Dit is propvol interessante leesstof vir die hele gesin. Ons het ‘n ekslusiewe onderhoud met Bakkies Botha waarin lesers ‘n kykie in sy lewe kry. Daar is ook ‘n insiggewende artikel oor Noupoort Christen Sorgsentrum. Kry jou JUIG! nou en wees deel van die groep ingeligdes wat juig oor al die interessante leesstof.

Dit is te koop by alle Christen-winkels asook Spar, Pick’nPay en Checkers winkels landswyd.

ARTIKELS IN DIE NUUTSTE UITGAWE:

– Vergewe My, Suid-Afrika
– Leer Om Woede Te Beheer
– Noupoort
– Die Bemarking Van Die Bose
– Is Alle Gelowe Nie Dieselfde Nie?
– Die Illusie Van Miljoene Jare
– Lyding
– Geopende Deure
– Ontdek Jouself Voor God
– Die 4 Geesbeheerde Temperamente
– Asperger Sindroom
– God Genees My Van MS
– Ons Kind Is Dood!
– My Hartswens…
– My Lewe In Sy Hand

Kry jou JUIG! Tydskrif nou by winkels landswyd of teken in vir R240 vir 12 uitgawes. Kontak ons by inteken@juig.co.za